Multiple Sclerosis Onderhoud met MS Lyer
- Johanita Jordaan

- Aug 17
- 1 min read
GP (algemene praktisyn) Dr. Theresa Jordaan van Somerset Wes doen ‘n onderhoud met Daleen Britz, ‘n MS lyer van Suid Afrika.
In hierdie video gesels oor die ervaring van MS, hoe dit mens se lewe beinvloed en die behandeling wat beskikbaar is.
Chapters:
00:00 Bekendstelling MS Lyer en Dr. Theresa Jordaan GP
01:34 Wanneer is jy gediagnoseer met MS
02:17 Wat was jou simptome gewees
04:18 Hoe het jy gevoel toe hulle die diagnose met jou deel
05:37 Hoe het julle die ms nuus hanteer
07:52 MS ondersteuning en neuroloog toegang in Suid Afrika
08:41 Wat Daleen doen vir behandeling and die tipe behandeling
09:18 Ocrevus effektiewe behandeling vir MS
09:27 Hoe werk die MS medikasie
10:27 Het jy enige swakheid van jou spiere
11:22 Hoe lyk 'n MS relapse
13:04 MS behandeling in Suid Afrika om relapse te voorkom
13:36 MS behandeling in SA afgekeur deur groot mediese fonds
16:17 Watse alternatiewe ondersteuning is beskikbaar vir mense met MS
17:37 Boodskap van Daleen vir mense met MS
18:25 Advies van Dr. Jordaan vir mense met MS
20:09 Bedankings
21:22 Bonus MS insluitsel oor plan vir behandeling
Kontak ons as u enige vrae het op hulp benodig.

Comments